R25,00

Vlerke vir jou Hart – Frenette van Wyk Preloved Paperback (ROMANZA)

Bronwen woon ’n sjokolateurkursus in ’n eeue-oue kasteel by. Die aantreklike Sylvain is die eienaar en kursusaanbieder, en sommer gou laat hy haar hart vinniger klop. Hy verwelkom haar in die verbode tuin van die kasteel waar hy sy manjifieke duiwe aanhou, maar waar ook ’n leë graf is … Toe Coco die duif wegraak en vreemde ligte en geluide die studente se hare laat rys, besef hulle die verbode vleuel van die kasteel huisves iets sinisters. Bronwen kry ’n kans om by die verbode vertrek in te gaan, waar ’n groot verrassing vir haar wag. Sy en Sylvain slaag daarin om die raaisels op te los en saam aan hulle toekoms te beplan.

1 in stock

Compare
, Preloved Paperback Good ,
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare