R65,00

Roem – Karen Kingsbury (Eersgeborene #1) Preloved Paperback

Dayne Matthews is ‘n hoogs betaalde, gewilde Hol­ly­wood-akteur met ‘n blink toekoms. Hy het alles: roem, geld en vriende. Tog smag hy na ‘n vrou en ’n gesin. Katy Hart gaan heeltemal op in haar beroep as regisseur van ‘n Christelike gemeenskapsteater. Sy voel tuis in Bloomington, Indiana, tussen haar vrien­de en haar suksesvolle teatergeselskap. Dit veran­der egter binne ‘n oomblik wanneer sy Dayne Matthews ontmoet en hy vir haar ‘n toekoms belowe wat sy reeds vaarwel toegeroep het. John en Eliza­beth Baxter het jare gelede hulle eersgeborene gegee vir aanneming. Gaan die hele familie na Elizabeth se dood herenig word, en wat van die susters en broer wat niks van die kind se be­staan weet nie?

2 in stock

Compare
Pre-Loved Good Paperback
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare