| Book Type | Hard Cover |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
All books are preloved unless otherwise specified
R25,00
Moira Stalz het as jong verpleegsuster n oordeelsfout gemaak, en sy dra vandag nog swaar aan die gevolge daarvan. Sy verpleeg steeds privaatpasiente, maar sy het haarself belowe om nooit weer betrokke te raak by die ander huismense nie. Sy gaan nie weer seerkry nie.
In die ou herehuis op die Vaalrivier-eiland, waar sy oom Kurt Kriegler versorg, word sy egter teen haar sin betrek by die familie se probleme. Die twee broers, Conrad en Heino, kan mekaar nie verdra nie, en hul oupa se gesondheid lei daaronder. Waarom haat hulle mekaar so? Waarom bly Heino eenkant in ‘n houthuisie?
Maar die liefde laat hom nie voorse nie. Moira het klaar haar hart verloor teen die tyd dat sy ontdek dat Conrad getroud is. En toe sy vrou onverwags terugkeer – met ‘n pragtige klein dogtertjie wat net soos haar pa lyk, weet Moira – haar liefde sal nooit vervulling vind nie.
1 in stock
Compare| Book Type | Hard Cover |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Select at least 2 products
to compare
Reviews
There are no reviews yet.