| Book Type | Large Hard Cover |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
Bedevaart – Gewyde Gedigte Helen Steiner Rice Preloved Hard Cover
R25,00Include a Scan and listen – Audiobook
All books are preloved unless otherwise specified
Tel: 082 494 3473 Address: 149 Goudvis Road, Benoni North, 1501
R35,00
1 in stock
Compare| Book Type | Large Hard Cover |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Include a Scan and listen – Audiobook
Lief vir die lewe! Sal jou help om jou lewe vanuit vars, nuwe perspektief te beskou: om verder te kyk as waar jy jou nou bevind en om jou lewe weer lief te he op wyses wat jy nooit gedink moontlik is nie.
40 + die regte tyd om saam met God nuwe Passie en betekenis vir die lewe te ontdek
Four woman in their fourties. All glamour and glitz on the outside. On the inside, pain and drama.
Vier vroue in hulle veertigs ? aan die buitekant die ene glitz en glamour, aan die binnekant vol pyn en drama ? en een tienermeisie wat in ’n swart gat opgesuig word. En almal word betrek by ’n gebeurtenis wat hulle perspektief vir ewig verander.
Daar is Suzanne, pleaser vir haar man en kinders. Die menopouse-wolf hamer egter aan haar voordeur en haar man se oë dwaal na groener weivelde. Christel is Suzanne se kinderlose, wyser-as-die-wêreld suster, ’n celeb op Italiaanse spykerhakke. Sy staan voor ’n skeipaartie waar die Bird of Paradise ’n paar glansgroen vere gaan verloor. Dan is daar Adri, die koel sakevrou wat mik na die Who’s Who Map. Haar beeld van ’n man is werkloos, haar beste vriend Botox en haar verhoudings sonder siel. Lisa is die dromerige ontwerper met ’n hart vir straathonde en bedelaars … maar niemand durf weet van die blou kolle op haar lyf nie. En dan is daar Shelley, Suzanne se oudste dogter, wie se hart gebreek word.
Susan Coetzer se nuwe roman is ’n roman wat so na aan die waarheid kom dat ’n mens kan voel hoe die karakters begin lewe en die storie joune word.
Dit is tyd om jou geloof te verklaar, om na God se guns te soek en om Hom beheer oor jou lewe te gee sodat jy vervulling in sy planne vir jou lewe kan vind. In Oordenkings uit Dis jou oomblik wys die wereldbekende prediker en internasionale topverkoperskrywer Joel Osteen jou hoe om elke dag in ‘n geleentheid vir ‘n beter lewe te omskep deur boodskappe van geloof en hoop in alles wat jy doen te inkorporeer. Hierdie 90 oordenkings sal jou help om jou lewe anders te benader en daardeur jou lewe onherroeplik te verander – ongeag van waar jy in die lewe staan.
Maria Magdalena is die verhaal van ‘n welbekende prosituut in die streek van Magdala. Sy is ‘n pragtige vrou, asemrowend mooi en bedrewe in haar werk, maar word geteister deur herinneringe uit haar verlede. Wanneer haar nagmerries ‘n werklikheid word, kan niemand haar red nie, behalwe Een…..
Select at least 2 products
to compare

Reviews
There are no reviews yet.