| Book Type | Paperback |
|---|---|
| Condition | New |
| New / Preloved | New |
Die Openbaring – Beverly Lewis – Preloved LARGE Paperback
R50,00Dogters van Abram #5
Die Dogters van Abram-reeks eindig op ‘n hoë noot met Die Openbaring. Dit is ‘n verhaal van vergifnis, onsterflike liefde en tweede kanse in Pennsilvanië se Amish-distrik.
Jonas Mast se terugkeer van Apple Creek, Ohio, gee vir Leah Ebersol nuwe rede om te hoop. Tog verdra sy die onverklaarbare stilte wat haar laat vermoed dat Peter Mast en biskop Bontrager kop in een mus is om haar en Jonas van mekaar af weg te hou.
Die impulsiewe Jake Mast verlang na sy eerste liefde. Maar as hy soos sy broer Jonas teruggaan Gobblers’s Knob toe sal Leah en Sadie gedwing word om hulle geheim openbaar te maak — ‘n geheim wat die potensiaal het om die Mast- en Ebersol-families nog verder uit mekaar te dryf, dalk selfs vir ewig …

Reviews
There are no reviews yet.