R25,00

Kiekies en Koffie – Louise van der Merwe (Liefde in Letters #1) Preloved Paperback (ROMANZA)

Joshua het nie nou tyd of lus vir enige afwyking in sy toekomsplanne nie maar die noodlot het duidelik ander idees daaromtrent. Christelle se chaotiese manewales laat hom pens en potjies in die warmwater en buite sy gemaksones beland – en hy kan dit nie help nie maar hy hou daarvan!

Out of stock

Compare
, Preloved Good Paperback ,
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare