R65,00

Hulle wat Agterbly (Left Behind #1) – Preloved Paperback

Book #1 in the Left Behind Series

In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde. Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle oë verdwyn. Chaos en angs begin wêreldwyd toeneem soos wat al hoe meer onverklaarbare en vreemde goed begin gebeur.
Dan tree die sinistere Nicolae Carpathia op die voorgrond. Hy beplan om die VN te gebruik om een wêreldstaat en godsdiens tot stand te bring. Intussen span Rayford saam met Buck Williams, ’n bekroonde joernalis, om die Mag teen verdrukking te vorm, ’n ondergrondse organisasie wat teen die Antichris baklei.
HULLE WAT AGTERBLY deur topverkoper-outeurs Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins is die eerste boek in die baie gewilde HULLE WAT AGTERBLY-reeks.

11 in stock

Compare
, Preloved Good Paperback
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare