R65,00

En die Ramshoring het geblaas – Francine Rivers Preloved Paperback (Alt Cover)

Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys?

Toe Paul Hudson aanvaar het om leraar van ‘n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk.

Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem en die kinder-program se bywoning was die beste in jare. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou sien. Tog het hy nie toegelaat dat haar swye hom steur nie …

Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Terwyl Paul en dié om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.

In en die Ramshoring het geblaas lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat asook hulle reaksies daarop.

1 in stock

Compare
Pre-Loved Good Paperback
Share

Toe Paul Hudson die beroep aanvaar het om leraar van ‘n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen.

Book Type

Paperback

Condition

Good

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare