R30,00

Een keer in ‘n leeftyd- Paperback Preloved SATYN

Alexandra se wêreld lê aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ‘n ongeluk en verloor hy sy sig. Niks wat Alexandra sê of doen, kan Neil oortuig dat sy hom steeds liefhet en deur dik en dun by hom sal staan nie. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ‘n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. Neil bied aan om van Alexandra te skei, maar sy besluit om te veg vir dit wat hare is. Die vraag is net: gaan sy daarin slaag om die man van haar drome te behou?

Out of stock

Compare
Pre-Loved Good Paperback ,
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare