R65,00

Dink jouself gelukkig – Pieter van Jaarsveld- Preloved Paperback

Romeine 12: 2 “…maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe…”

Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek:
• Ontbloot ondermynende mites oor geluk
• Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is
• Wys hoe jy jou brein kan herbedraad
• Inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid
• Bevat die nuutste navorsing en tegnieke

1 in stock

Compare
Pre-Loved Good Paperback ,
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare