R50,00

DIe Terugkeer (Dogters van Abram # 4)- LARGE Paperback Pre-Owned

In die vierde boek van die Dogters van Abram-reeks word ‘n skokkende geheim geopenbaar. Die waarheid is hartverskeurend, en Leah moet weereens ‘n baie moeilike besluit neem. Sal hierdie groot geheim nog meer smart oor Leah, Sadie en die Ebersol-familie bring?

Die Terugkeer is ‘n verhaal vol geheimenis en liefde, bedrog en deurmekaar raaisels, skande en verlossing omring deur eindelose genade wat families nader aan mekaar bring.

Out of stock

Compare
Good Pre-Owned LARGE Paperback
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare