R65,00

Die Ontmoeting – Karen Kingsbury (Die eersgeborene reeks 3) Preloved Large Paperback

Eersgeborene  Boek no 3

In DIE ONTMOETING, boek drie van Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks, huur John Baxter n privaatspeurder om sy vrou se laaste wens te vervul: dat hulle hulle eersgeborene moet vind en deel maak van die familie.

Intussen begin Hollywood-akteur Dayne Matthews n persoonlike soektog ten spyte van n groot verlies, en Katy Hart neem ‘n besluit wat die eenvoudige lewe wat sy ken en liefhet vir ewig kan verander.

2 in stock

Compare
Pre-Loved Good LARGE Paperback
Share
Book Type

Large Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare