R65,00

Die Merk: Die Heerskappy van die Dier Tim LaHaye (Left Behind # 8) Preloved Paperback

Nicolae Carpathia is terug, maar hierdie keer is hy Satan self en draai hy die skroef al stywer aan as regeerder van die wereld. Met die aanbreek van die Groot Verdrukking lei die Mag teen Verdrukking groot verliese. Vrees oorval die gelowiges in Griekeland wanneer hulle van die eerstes is wat gekonfronteer word met ‘n terrein waar die lojaliteitsmerk van die WG aangebring word. Ook die Mag se spioene in die paleis in Nieu-Babilon staar tragedie in die gesig: hulle moet vlug, die merk aanvaar of die gevolge dra. In die agtste boek van die HULLE WAT AGTERBLY-reeks bars die stryd tussen goed en kwaad nou met mening los.

11 in stock

Compare
, Preloved Good Paperback
Share
Book Type

Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare