R50,00

Die Kruispad – Kruispad #2 (Beverly Lewis) Preloved LARGE Paperback

Nadat Philip Bradley die geheime van ‘n ou poskaart ontdek het in ‘n Amish-gastehuis, kan hy net nie die Amish mense vergeet nie. Veral nie die pragtige, blinde Rachel en haar oulike dogtertjie Annie nie.

In Die Kruispad keer hy tydens die Kersseisoen terug na Lancaster met inligting wat moontlik kan help om Rachel se sig terug te kry. Hy is ook vasbeslote om uit te vind of sy dieselfde gevoelens oor hom koester as wat hy oor haar het. Kan Rachel in Die kruispad aanbeweeg en haar pyn agterlaat om nuwe liefde aan te gryp.

Out of stock

Compare
Preloved Good LARGE Paperback
Share
Book Type

Large Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare