R65,00

Anderkant die Verste Ster – Bodie & Brock Thoene – Preloved Large Paperback

1 in stock

Compare
Good Preloved Large Paperback
Share

Adam Wells weet dis sy raaste kans wanneer hy na Leonard toe trek, ‘n klein dor-pie in Texas. Hoe het dit gebeur dat hierdie wonderlike prediker wat al skouers geskuur het met die Amerikaanse president, skielik so misluk – alles as gevolg van sy dogter?

Maurene, Adam se vrou wat altyd die vrede probeer bewaar, smag na nog ‘n kind. Sy glo ‘n nuwe baba sal haar man se bitterheid verdryf. Kan sy ontsnap van die geheim wat soos ‘n verstikkende wolk oor haar gesin hang?

Die 16-jarige Anne voel moedeloos en vasgevang nadat hulle al drie keer in vyf – jaar moes verhuis. Sy verlang na die tyd toe sy geweet het wat of wie ander-kant die verste ster was. Wanneer het sy haar geloof verloor?

En kan Stephen, die selfversekerde cowboy wat haar littekens sien, haar help om dit terug te kry?

Book Type

Large Paperback

Condition

Good

New / Preloved

Preloved

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Select at least 2 products
to compare