| Book Type | Paperback |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
All books are preloved unless otherwise specified
All books are preloved unless otherwise specified
Tel: 082 494 3473 Address: 149 Goudvis Road, Benoni North, 1501


R35,00
Katinka se Grotman – Bets Smith
Waar sy Hoort – Marile Cloete
Heeltemal Seker – Elize Davies
4 in stock
Compare| Book Type | Paperback |
|---|---|
| Condition | Good |
| New / Preloved | Preloved |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Jenny de Kock, n tekstielontwerper, ontmoet haar droomman, Johann Malan, op n blommemark in Amsterdam.
Elspeth weet Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere. Sy moet vasbyt, onthou sy’s hier oor die pyplyn sendingstasie toe, en veral nie in sy strikke trap nie.
Joshua is sy naam. Meneer Beterweet. Die irriterende stem wat Tatiana gedurig in haar radio-inbelprogram kritiseer, op die vingers tik, beledig. Voor al haar luisteraars.
Hy’t dit oor haar taalgebruik, haar musieksmaak, haar kennis van rugby. En eindelik ook haar kleresmaak toe sy die groot pyn eindelik per ongeluk ontmoet.
Dat hy ‘n groot aanhanger van haar kunstenaartante is, het sy nie geweet nie. Ook nie verwag day hy gedurig net daar sal wees nie. Oral.
Met sy opgetrekte wenkbroue, die effense afkeer om die mondhoeke, die altyd beter weet. Maar die fossiel het sy ook in der ewigheid nie in so mooie lyf verwag nie
2005
Jana de Lange moet ’n artikel oor die vragmotor-bedryf skryf en beland teen haar sin saam met Douw Joubert in sy vragmotor. Hulle verduur mekaar net-net, want ’n passasier landwyd pas Douw beslis ook nie.
Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Maar nou ja, Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel.
Die altyd afsydige Sebastiaan sleep haar selfs naweke saam op sy uitstappies. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree …?
Lesers van Mari Roberts se Liefdesdroom sal die karakters in Liefdesboodskap herken en nuwes ontmoet.
Select at least 2 products
to compare
Reviews
There are no reviews yet.