• 0 Items - R0,00
    • No products in the cart.

Christelike Boeke vir Kinders

Die oorwinning: Vryheid is moontlik Travis Thrasher Preloved LARGE Paperback

R65,00

Cory Brand moet in DIE OORWINNING noodgedwonge terugkeer na Okmulgee, Oklahoma. Hy rig die plaaslike jeugliga-span af en moet vir agt weke die Celebrate Recovery(r)-program bywoon, waar hy vir die eerste keer gekonfronteer word met herinneringe van sy pa se mishandeling en die liefde wat hy agtergelaat het. Wat hy nie besef nie, is dat die pad na herstel wat hom aan al die pyn herinner ook die pad is na ware bevryding.

1 2

Select at least 2 products
to compare