All books are preloved unless otherwise specified
Keur uit die bekendste en bemindste stories uit die Ou en Nuwe Testamente is byeengebring vir hierdie oorvertelling van die Bybel vir jong kinders. Getrou aan die oorspronklike teks, word die stories so aangebied dat kinders dit maklik sal verstaan en sal geniet. Hierdie versameling is ryklik geillustreer deur die bekende kunstenaar Alida Bothma, terwyl Louise Smit, bekroonde teksskrywer en vervaardiger van gewilde televisieprogramme vir kinders soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Professor Fossie en die Dinosourusse en Mina Moo, die stories sprankelend oorvertel.
Die Bybel vir kleuters sal jare lank as ‘n kosbare kleinood deur die hele gesin gedeel word.
Select at least 2 products
to compare