All books are preloved unless otherwise specified
Storie van Shaka van sy ongelukkige kinderdae, jagtogte, Toorkuns by Bulawayo, sy laaste dae, kaart van sy ryk, Datums en gebeure met pragtige, ryk volkleur sketse bypassend by die storie. Groot A4-grootte boek
Swart Oktober (1980) speel af tydens die Rebellie en die jare van die Eerste Wêreldoorlog en vertel van Koen Oberholzer se stryd om Hermina, die meisie wat hy liefhet, te wen. Daar word stories vertel oor haar en sy ouers keur nie die verhouding goed nie, maar hy staan by haar deur dik en dun, ook toe sy omtrent almal na aan haar verloor tydens die griep-epidemie. Hy gaan weg om geld te verdien om haar en haar boeties en sussies te onderhou. Wanneer hy eindelik kan terugkeer, kry hy die nuus dat sy getroud is met sy aartsvyand, die wrede Riekert Monsen. Koen glo nie die stories nie en Riekert se huis word dag en nag bewaak, wat hom laat vermoed dat Hermina teen haar sin gevange gehou word.
Select at least 2 products
to compare