‘n Nuwe Droom – Pierre Uys Paperback Preloved LARGER PRINT
R35,00Die Boereoorlog dreig om uit te breek en Frank McCabe, ’n Engelsman, trou met Elsa Winterbach sodat hy vir die Boeremagte kan veg. Danie van Zyl bly egter in haar gedagtes … Het sy ’n fout begaan?