All books are preloved unless otherwise specified
Lily, pas geskei en nie meer ’n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ’n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy “Tretchi” kan sê, sit sy met ’n kosbare vrag op ’n vlug Kazakstan toe. Sy kry g’n enkele Tretchikoff daar nie, net ’n verwarrende soen. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want môre kom dalk te laat.
Besonder gewild is Wadda van die Woestyn, die verhaal van ‘n baba wat deur Boesmans grootgemaak word en waarna daar verwysings in Die Uile in die Kalahari is.
Wadda, die woestynkind, is as driejarige seuntjie deur sy Boesman-pleegouers na ‘n skipbreuk op die strand van die Namib-woestyn gevind. Die lewe saam met die Boesmans het van hom ‘n ware natuurkind gemaak, wat sy baasskap oor die voëls, die slange en selfd ou Maanhaar, die leeu, bewys het. Vyandige boesmans,…. As jongman tree hy op as redder van blankes wat hulle daaraan waag om die geheime van die Makarikari-moeras te probeer blootlê. En dan… en dan … ‘n keuse – sy liefde vir die eerste blanke meisie wat hy nog ooit aanskou het, of trou aan sy Boesmanvolgelinge.
Select at least 2 products
to compare