3-in-1 Romanza Omnibus – Die Aanbod – Preloved Paperback
R35,00Die Aanbod – Alma Carstens
Sy Enigste Meisie – Nerine le Roux
Ongenooide Droomkaper – Vera Wolmarans
Die Aanbod – Alma Carstens
Sy Enigste Meisie – Nerine le Roux
Ongenooide Droomkaper – Vera Wolmarans
Kampvuur-konfetti – Dirna Ackermann
Drome van Silwer – Salome Schutte
Die Hartebreker – Ver Wolmarans
Om voor te begin -Magdaleen Walter
Raaiselvrou – Annetjie van Tonder
Die Misverstand – Vera Wolmarans
Aptelgoed is Hougoed -Madelie Human
Eenkantman – Jolene de Koningh
Ter wille van Nikola – Vera Wolmarans
Moira Stalz het as jong verpleegsuster n oordeelsfout gemaak, en sy dra vandag nog swaar aan die gevolge daarvan. Sy verpleeg steeds privaatpasiente, maar sy het haarself belowe om nooit weer betrokke te raak by die ander huismense nie. Sy gaan nie weer seerkry nie.
In die ou herehuis op die Vaalrivier-eiland, waar sy oom Kurt Kriegler versorg, word sy egter teen haar sin betrek by die familie se probleme. Die twee broers, Conrad en Heino, kan mekaar nie verdra nie, en hul oupa se gesondheid lei daaronder. Waarom haat hulle mekaar so? Waarom bly Heino eenkant in ‘n houthuisie?
Maar die liefde laat hom nie voorse nie. Moira het klaar haar hart verloor teen die tyd dat sy ontdek dat Conrad getroud is. En toe sy vrou onverwags terugkeer – met ‘n pragtige klein dogtertjie wat net soos haar pa lyk, weet Moira – haar liefde sal nooit vervulling vind nie.
Select at least 2 products
to compare