Marzanne Leroux-Van der Boon
Author's books
Granate wat bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-van der Boom- Preloved Paperback
R65,00Marc, ‘n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ‘n geloofstryd. Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef? Die is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.
Granate wat bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-van der Boom- Preloved Paperback (Alt Cover)
R65,00Marc, ‘n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ‘n geloofstryd. Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef? Die is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.
Shades of Crimson (Marzanne Leroux-van der Boom)- Preloved LARGE Paperback
R65,00Searching for his roots and identity, a young SA artist goes to Israel, where he falls in love with a Sabra girl, and encounters Yeshua, Son of Adonai, the Holy One of Israel. Book 1 in the series.