3-in-1 Romanza Omnibus – Onvoorwaardelik Syne – Preloved Paperback
R35,00Onvoorwaardelik Syne – Magdaleen Walters
‘n Onverstandige vrou – Thea Holland
Sterrereen – Mari Roberts
Onvoorwaardelik Syne – Magdaleen Walters
‘n Onverstandige vrou – Thea Holland
Sterrereen – Mari Roberts
Uitgeboul deur die Liefde – Mari Roberts
Vir geld of liefde – Arien Lubbe
Die nuwe Amelia – Bep du Toit
Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Maar nou ja, Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel.
Die altyd afsydige Sebastiaan sleep haar selfs naweke saam op sy uitstappies. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree …?
Lesers van Mari Roberts se Liefdesdroom sal die karakters in Liefdesboodskap herken en nuwes ontmoet.
Haar vernedering het Nicolette binne een aand in ’n tierwyfie verander, danksy Lukas Jameson, Suid-Afrika se krieketkaptein, wat meisies deesdae wêreldwyd laat swymel. Hoe kan sy vergeet hy het haar amper in matriek geknak?
Select at least 2 products
to compare