3-in-1 Romanza Omnibus – Om voor te begin – Preloved Paperback
R35,00Om voor te begin -Magdaleen Walter
Raaiselvrou – Annetjie van Tonder
Die Misverstand – Vera Wolmarans
Om voor te begin -Magdaleen Walter
Raaiselvrou – Annetjie van Tonder
Die Misverstand – Vera Wolmarans
Na jare se musiekstudies in Wenen kom Bonita terug huis toe, waar haar suster intussen onder vreemde omstandighede getroud is. Bonita is eers vyandiggesind teenoor Mercia se man, maar toe sy hom ontmoet, slaan Grant Rossouw haar voete onder haar uit. Bonita en Grant besef dat die smeulende vonk tussen hulle een of ander tyd gaan ontvlam, maar wat van Mercia? En Lucia, wat bereid is om tot die dood vir Grant te veg?
Select at least 2 products
to compare