Author

Madelie Human

Author's books

3-in-1 Romanza Omnibus – Alles of Niks – Preloved Paperback

R35,00

Alles of niks – Madelie Human Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geerf het. Sy wil dit restoureer en in ‘n gastehuis omskep… as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.

Verseelde liefde – Jennifer Symons In die romantiese wereld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ‘n vurige Italianer. Toe ‘n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte…

Twaalfuurman – Adele Reynder Zirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.

Held in ‘n voorskoot – Madelie Human – Preloved Paperback ROMANZA

R25,00

Ron, die omroeper van die klassieke musiek-radiostasie se stem, is soos musiek vir Kate se ore. En wanneer sy hom in lewende lywe ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor nie.

Ron, the presenter of a classical music radio station’s voice, is like music to Kate’s ears. When she meets him in person, she realises she is intrigued by more than just his voice.

Select at least 2 products
to compare