Author

Kathy Hawkins

Author's books

Die Moed van ‘n Leeu – Kathy Hawkins – Preloved Paperback

R50,00

Absalom is in opstand teen koning Dawid. Miga, die seun van Jonatan, word aangekla van lafhartigheid. Joab, die aanvoerder van Isreal se leër, het Miga se lojaliteit aan die koning bevraagteken en daag hom uit om die samesweerders wat die koning wil onttroon, te vind. Shoshanna, kleindogter can Agitofel, Dawid se vertroueling en raadgewer, word vasgevang in ‘n sameswering wat groter is as wat sy ooit kan dink. En deur al die ongelooflike konflik en klein oorwinnings heen, begin Miga en Shoshanne die band van ‘n nuwe liefde tussen hulle te smee. Maar….. sal hul betrokkenheid by ‘n politieke sameswering hu liefde gewelddadig tot ‘n einde bring nog voordat dit die kans gehad het om werklik te begin blom?

Select at least 2 products
to compare