3-in-1 Romanza Omnibus – Alles of Niks – Preloved Paperback
R35,00Alles of niks – Madelie Human Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geerf het. Sy wil dit restoureer en in ‘n gastehuis omskep… as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.
Verseelde liefde – Jennifer Symons In die romantiese wereld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ‘n vurige Italianer. Toe ‘n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte…
Twaalfuurman – Adele Reynder Zirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.