Danie Gouws
Author's books
Jou uur het geslaan – Danie Gouws Preloved Paperback
R35,00Attie Bierman, gewese huursoldaat, voer ‘n sukkelbestaan as versekeraar tot die verleidelike rykmansvrou, Rosanne van der Plank ‘n groot polis vir haar man by hom uitneem…meteens is Attie se lewe ‘n draaikolk van bedrog en intrige! Moenie hierdie mis nie!