3-in-1 Romanza Omnibus – Die Soen – Preloved Paperback
R35,00Die Soen – Bets Smith
Romanze in Beseringstyd – Cecilia Nortje
Haar ander Helfte – Annetjie van Tonder
Die Soen – Bets Smith
Romanze in Beseringstyd – Cecilia Nortje
Haar ander Helfte – Annetjie van Tonder
Onwelkome Geskenk – Madelie Human
Instaanmeisie – Cecilia Nortje
Skaakmat vir hom – Frenette van Wyk
Joshua is sy naam. Meneer Beterweet. Die irriterende stem wat Tatiana gedurig in haar radio-inbelprogram kritiseer, op die vingers tik, beledig. Voor al haar luisteraars.
Hy’t dit oor haar taalgebruik, haar musieksmaak, haar kennis van rugby. En eindelik ook haar kleresmaak toe sy die groot pyn eindelik per ongeluk ontmoet.
Dat hy ‘n groot aanhanger van haar kunstenaartante is, het sy nie geweet nie. Ook nie verwag day hy gedurig net daar sal wees nie. Oral.
Met sy opgetrekte wenkbroue, die effense afkeer om die mondhoeke, die altyd beter weet. Maar die fossiel het sy ook in der ewigheid nie in so mooie lyf verwag nie
Kan dit werk en aanhou werk, met ‘n ouderdomsverskil van vyf jaar tussen Katja en die jonger Isao? Of is kennis en opregte liefde groter as die groenoogmonster en bitter herinneringe? Dit moet Katja self uitvind.
Select at least 2 products
to compare