Author

Beverly Lewis

Author's books

Beverly Lewis Heritage of Lancaster Country (3-in-1 omnibus) – Preloved LARGE Hard Cover

R100,00
  • The Shunning
  • The Confession
  •  ReckoningAn emotional and poignant trilogy of novels marking Beverly Lewis’s entrance on the Christian fiction scene and trumpeting her arrival as a bestselling author. Set in the author’s beloved Lancaster County, with its quaint Amish setting, each novel addresses issues of family, belonging, and community, providing a powerful look into a life of faith, a search for truth, and a promise of pea

Child of Mine – (Beverly & David Lewis) Preloved LARGE Paperback

R50,00

Bestselling Author Duo Delivers Heart-Stirring Drama
Jack Livingston has been raising his nine-year-old adopted niece, Natalie, since the accident that took her parents’ lives. While he travels for work, Natalie is lovingly cared for by Laura, an Amish nanny who loves her as her own.
Kelly Maines is nearing the end of her rope. Her baby was kidnapped, the apparent victim of a black market adoption ring, and for eight years, Kelly has tirelessly pursued every lead to its bitter end. Now, there’s one last lead from a private investigator: Just a few miles away lives a girl who matches the profile. Could this, at long last, be her beloved child?
Desperately, Kelly initiates a “chance” meeting with Jack Livingston. It goes really well. So well, in fact, that Jack asks her out. One date leads to another, and before she can come clean with her original motives, Kelly realizes Jack is falling for her–and she for him.
Now how can she tell Jack why she’s really here? And having gotten to know Natalie, what if she isn’t her long-lost daughter, after all? This was all supposed to be so simple.
But nothing in Natalie’s world is simple…

Die Afrekening (Die Erfenis van Lancaster – Distrik #3) Beverly Lewis Preloved LARGE Paperback

R50,00

Katherine Mayfield, die nuwe eienaar van die Mayfield-landfield, het nog altyd van ‘n luukse lewe gedroom. Maar soos die seisoene verbygaan, mis sy haar Amish-gesin en dierbare vriendin Mary Stotzfus. Verban uit die envoudige lewe wat sy eens geken het, vind Katherine troos in vrywillige diens aan terminaalsiekes, ‘n diens van liefde wat sy hoop eer sal bring aan haar biologiese ma se nagedagtenis. Sonder dat Katherine daarvan bewus is, probeer haar lang verlore liefde, Daniel Fisher, haar opsoor, net om telkens voor ‘n toe deur te staan te kom. Intussen verlustig sy haar in die moderne wêreld en geniet die aandag van Justin Wirth, ‘n aantreklike man wat om haar liefde meeding. Herinneringe aan haar kinderjare saam met Daniel leef in haar hart, en tog is haar huidige lewe ver verwyderd van die Lancaster-distrik. Katherine bly verlang na opregte vrede en sy word gedwing om haar verlede nog eenkeer te trotseer.

Die Openbaring – Beverly Lewis – Preloved LARGE Paperback

R50,00

Dogters van Abram #5

Die Dogters van Abram-reeks eindig op ‘n hoë noot met Die Openbaring. Dit is ‘n verhaal van vergifnis, onsterflike liefde en tweede kanse in Pennsilvanië se Amish-distrik.

Jonas Mast se terugkeer van Apple Creek, Ohio, gee vir Leah Ebersol nuwe rede om te hoop. Tog verdra sy die onverklaarbare stilte wat haar laat vermoed dat Peter Mast en biskop Bontrager kop in een mus is om haar en Jonas van mekaar af weg te hou.

Die impulsiewe Jake Mast verlang na sy eerste liefde. Maar as hy soos sy broer Jonas teruggaan Gobblers’s Knob toe sal Leah en Sadie gedwing word om hulle geheim openbaar te maak — ‘n geheim wat die potensiaal het om die Mast- en Ebersol-families nog verder uit mekaar te dryf, dalk selfs vir ewig …

Die Poskaart – Kruispad #1 (Beverly Lewis) Preloved LARGE Paperback

R50,00

‘n Man en ‘n vrou van twee verskillende werelde ontdek ‘n langvergete poskaart – verbode liefde

Tachel Yoder, ‘n jong Amish weduwee, sukkel om die dood van haar man en seun, en die verlies van haar sig te verwerk.  Hoewel sy bitter skaam is, help sy en haar kosbare dogtertjie haar ouers in hulle gastehus in die Lancaster-distrik

Philip Bradley ‘n verslaggewer van New York is besig met ‘n opdrag oor die Amish en bly in die Gastehuis.  Wanneer hy ‘n ou poskaart ontdek wat in Pennsilvanie-Duits geskryf is, vra hy Rachel se hulp om die raaisel te probeer oplos

Kort voor lank voel Philip en Rachel aangetrokke tot  mekaar, Sal die gemeenskap daarin slaag om hulle van mekaar weg te hou – en so ook die poskaart se geheime vir ewig toegesluit hou?

 

Die Uitgeworpene (Die Erfenis van Lancaster Distrik # 1) Beverly Lewis Preloved LARGE Paperback

R50,00

In die stil Amish-gemeenskap van Hickory Hollow, Pennsilvanië, het die tyd stilgestaan terwyl kosbare tradisies en opregte oortuigings floreer het. Maar daar is ’n geheim versteek wat die rustigheid kan verbreek wat die totale gemeenskap so hoog op prys stel. Katie Lapp ontdek ’n satynrokkie in ’n stowwerige kis op haar ouers se solder. Opeens weet sy dat hierdie rokkie ’n geheim inhou wat sy eenvoudig moet ontrafel. Hoekom anders sal haar Amish moeder, ’n eenvoudige vrou wat die wette van die Ou Orde aangryp, hierdie pragtige babarokkie in die solder versteek? Op die vooraand van haar troue met die wewenaar biskop John verneem Katie skokkende nuus van haar gefolterde ouers en niks kan Katie voorberei op die verslaentheid van hulle bekentenis nie. Lees hoe die verhaal ontrafel van haar verbanning uit die geslote gemeenskap tot by haar soeke na ’n ma wat sy nooit geken het nie. Hierdie verhaal bied ’n dramatiese en kragtige kykie op ’n lewe van geloof, die soeke na waarheid en ’n belofte van vrede.

Die Verbond – Beverly Lewis (Dogters van Abram #1) Preloved Paperback

R50,00

DIE VERBOND, die eerste boek in gewilde en bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beskryf die Amish-tradisies soos gesien deur die oe van twee tienersusters, Sadie en Leah. Hulle moet kies tussen hulle eeue oue tradisie, absolute gehoorsaamheid aan enige eise van hulle ouers en wat hulle harte begeer.”

SummerHill Secrets #2 – Beverly Lewis – Preloved LARGE Paperback

R95,00

Set in rural Pennsylvania’s Amish country, SummerHill Secrets follows the true-to-life struggles and heartfelt triumphs of sixteen-year-old Merry Hanson. Teen girls will come to love, laugh, and cry with the impulsive Merry as she encounters intriguing mysteries while also struggling to be the best she can be in God’s eyes. Volume Two contains House of Secrets, Echoes in the Wind, Hide Behind the Moon, Windows on the Hill, and Shadows Beyond the Gate.

The Confession-The Heritage of Lancaster Country #2 (Beverly Lewis) Preloved LARGE Paperback

R50,00

Katie Lapp, a young Amish woman who questioned the strict rules of her upbringing and even her own identity, has been shunned from her Amish community. Now known as Katherine, she sets out to find her birth mother, and a life she has never known. Her birth mother is seriously ill and she must struggle to find her, before it’s too late.

The Confession-The Heritage of Lancaster Country #2 (Beverly Lewis) Preloved LARGE Paperback Alt cover

R50,00

Katie Lapp, a young Amish woman who questioned the strict rules of her upbringing and even her own identity, has been shunned from her Amish community. Now known as Katherine, she sets out to find her birth mother, and a life she has never known. Her birth mother is seriously ill and she must struggle to find her, before it’s too late.

The Covenant – (Abram’s Daughters #1)(Beverly lewis) preloved paperback

R50,00

Beverly Lewis Does it Again!

Following such bestsellers as The Shunning and The Postcard, Beverly Lewis’s explosive new novel, The Covenant, unveils the layers of deeply rooted Amish tradition as seen through the eyes of Leah and Sadie Ebersol, two courting-age sisters.

The Power of Family, the Miracle of Hope

The Amish community of Gobbler’s Knob holds everything Leah has ever desired until a pact with her older sister, lured by the outside world, leaves her clinging to God’s promises.

The Forbidden (The Courtship of Nellie Fisher) Beverly Lewis-Preloved LARGE Paperback

R50,00

The church split has not extinguished their love, but the demands of one man still stand in their way. Caleb Yoder’s father has forbidden him to court Nellie Mae Fisher, whose family belong to the New Order. Can the couple satisfy the expecations of the people while remaining true to their hearts?

The Preacher’s Daughter – Beverly Lewis (Annie’s People #1) Preloved LARGE Paperback

R50,00

A new series from The New York Times best-selling author of the Abram’s Daughter’s series. The Preacher’s Daughter begins a remarkable journey of heartache and homespun delight – a series readers will find impossible to forget. Paradise, Pennsylvania, is likened to a little slice of heaven on earth…but for Annie Zook – the preacher’s eldest daughter, it seems like a dead-end street.

She is expected to join the Amish church, but at 20 she is still deciding. Because of the strict rules that guide the Plain community, she must continually squelch her artistic passion, although it has become her solace.

In her signature style, with character depth and unexpected plot twists, beloved novelist Beverly Lewis once again opens the door to the world of the Amish.

1 2

Select at least 2 products
to compare