WELCOME TO THE "BUKI-HUKI" BOOK CLUB
"Buki-Huki" - Book Club
It is time to be part of THIS book-loving-community! Read the “Book-of-the-Month” with us, leave a review …and you might be the winner of the NEXT book of the month! What do you have to loose…come and read with us!
Our book of the month for September 2022 is:
Jennifer Rene Daniel (Jenny) – Hoop vir ‘n Mismoedige Wêreld.
YOU CANNOT MISS THIS ONE!
Description
Hoop Vir ‘n Mismoedige Wêreld
My gebed is dat hierdie gedigte elkeen wat dit lees sal bemoedig om met vreugde en hoop die lewe te ervaar
Jennifer Rene Daniel
2013
Foreword
Jennifer Rene Daniel (Jenny) het die voorreg gehad om met haar man, Keith, in die Afrika Evangeliese Bond sending werk te doe vir vyf en dertig jaar. Gedurende hierdie tyd het hulle baie mense ontmoet, nie net in Suid Afrika nie, maar ook in Amerika, Skotland en Nieu Seeland. In hulle omgang met mense was harte geopen, baie gedeel en Jenny se verlange tot vandag toe is om mense hoop in God te gee, Hy wat lewens verander, omskep en vernuwe.
Hierdie gedigte van Jenny het sy geskryf as deel van toesprake in Afrikaans. Dit hou hoop in vir ‘n mismoedige wêreld.